Sally Lê In

Sally Lê In Home made jams, chilli sauces and other condiments

Kom besoek ons Donderdagaand by die aandmark aslok Saterdag oggend. Daar is n paar nuwe produkte. Stalletjie 391 Geelhou...
27/04/2026

Kom besoek ons Donderdagaand by die aandmark aslok Saterdag oggend. Daar is n paar nuwe produkte. Stalletjie 391 Geelhoutlaan.

Julle ek het hierdie week maroela jellie gemaak, makataan stukke, Mango blatjang, en kerrie perske slaai gemaak dit is a...
12/02/2026

Julle ek het hierdie week maroela jellie gemaak, makataan stukke, Mango blatjang, en kerrie perske slaai gemaak dit is alles nuwe produkte by ons stalletjie by Pretoria Boeremark Saterdae vanaf half ses tot half 10 die oggend.

27/11/2025

Julle Skoonma se Tong is Saterdag by Pretoria Boeremark beskikbaar. Stalletjie 391 Geelhoutlaan asook Gooseberrie konfyt en nog vele meer.

Julle ons het n nuwe gesig by Pretoria Boeremark. Stalletjie nog op dieselfde plek stalletjie 391 Geelhoutlaan elke Sate...
09/11/2025

Julle ons het n nuwe gesig by Pretoria Boeremark. Stalletjie nog op dieselfde plek stalletjie 391 Geelhoutlaan elke Saterdagoggend van half 6 tot half 10. Baie nuwe produkte en besig met ingelegte slaaie om jou kuiers hierdie feestyd te vergemaklik. Die wat Skoonma se tong gesoek het gee my 2 weke dan gaan daar chillis reg wees vir n paar botteltjies sous. Kom besoek ons gerus. Ons het ook gevriesde gaar skaap afval en Bees Brawn in voorraad.. Sien julle daar.

Address

Emalahleni

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Sally Lê In posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Sally Lê In:

Share

Category