Vleispaleis Douglas

Directions

Vleispaleis Douglas Vleispaleis is 'n familie slaghuis in Douglas wat al sedert 1998 in bedryf is en ons glo daarin om slegs die beste kwaliteit vleis aan ons klante te lewer.

🐇🐇 Neem asb. kennis dat ons vir die hele Passnaweek gesluit sal wees.Mag jy ook 'n gesëende tyd saam met familie geniet,...
24/03/2026

🐇🐇 Neem asb. kennis dat ons vir die hele Passnaweek gesluit sal wees.

Mag jy ook 'n gesëende tyd saam met familie geniet, en veilig ry as jy die pad aandurf.

27/12/2025

Ons is vandag oop tot 1uur.
En jy kan jou braaivleis by Flippie kom koop 🥩.

12/12/2025
Kom reën of sonskyn, ons braai!Kom kry jou vleis en wors sommer nounou by Phlip 🥩
12/12/2025

Kom reën of sonskyn, ons braai!
Kom kry jou vleis en wors sommer nounou by Phlip 🥩

19/04/2025

Ons is vandag oop soos 'n normale Saterdag, van 07:00 tot 13:00.

Pickle fish is net so lank lekker, so kom koop maar vir jou ' n vleisie! 😉

Ons gaan ongelukkig nie vandag braaivleis beskikbaar hê nie.

Ons hoop om jou vandag te sien! 😁

❤️❤️Dis die dag van die liefde... Valentynsdag!Kom bederf jou geliefde met lekker vleis, patties en wors wat spesiaal vi...
14/02/2025

❤️❤️Dis die dag van die liefde... Valentynsdag!

Kom bederf jou geliefde met lekker vleis, patties en wors wat spesiaal vir vandag voorberei is!

Vleispaleis liefde 🍖🥩❤️

Aandag al ons lojale en getroue klante! ‼️‼️Let asseblief op ons Fees seisoen tye soos hieronder 👇 gemeld.Dankie vir jul...
21/12/2024

Aandag al ons lojale en getroue klante! ‼️‼️

Let asseblief op ons Fees seisoen tye soos hieronder 👇 gemeld.

Dankie vir julle ondersteuning deur die jaar en Gesëende Kerstyd vir julle 🎄.

Ons sluit ook vanaf 1 Januarie 2025 tot en met 16 Januarie 2025. Dis wanneer ons so klein 🤏rus kansie vat. Ons heropen dan eers weer 17 Januarie 2025, en sal dan weer reg wees om julle deur die nuwe jaar te help met vleis soos net ons kan 😁.

‼️ Nuwe produk ‼️🥓Ons het nou bacon biltong 🥓Kom proe! 😋
17/08/2024

‼️ Nuwe produk ‼️

🥓Ons het nou bacon biltong 🥓

Kom proe! 😋

07/08/2024

Vleispaleis is Vrydag, 9 Augustus gesluit.
Maar oop soos normaal op Saterdag, 10 Augustus.

Address

Bowkerstraat 6
Douglas
8730

Opening Hours

Monday 07:00 - 13:30
14:30 - 17:00
Tuesday 07:00 - 13:30
14:30 - 17:00
Wednesday 07:00 - 13:30
14:30 - 17:00
Thursday 07:00 - 13:30
14:30 - 17:00
Friday 07:00 - 13:30
14:30 - 17:00
Saturday 07:00 - 13:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Vleispaleis Douglas posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category