G&L Kafee

G&L Kafee Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from G&L Kafee, Grocers, Boomstraat 2, Despatch.

20/04/2026

Toplay Jumbo 30s eiers teen R85! Bestellings in teen Woensdag 6uur asb. Eiers sal Donderdag beskikbaar wees.

Kontak Petro by 0845642400

Ons het vandag weer heerlike worsrolle beskikbaar.Boere of kaaswoors met stew teen slegs R22!
27/09/2025

Ons het vandag weer heerlike worsrolle beskikbaar.
Boere of kaaswoors met stew teen slegs R22!

Ietsie lekker, vars gebak!
11/09/2025

Ietsie lekker, vars gebak!

11/09/2025

Vrydag special!!!

Hamburger & Chips R39
Jumbo burger & chips R49

*Moenie uitmis nie, bestel gou!

Ons trekking het plaasgevind op die 1ste September en die gelukkige wenner was Tuane Hilcke van Dyk Baie dankie vir alma...
06/09/2025

Ons trekking het plaasgevind op die 1ste September en die gelukkige wenner was Tuane Hilcke van Dyk

Baie dankie vir almal se ondersteuning!

Ettiene Lotter Petro Lotter

21/08/2025

*Vrydag*
Hamburger R29
Hamburger & Chips R39. Vanaf 1 tot 5 uur. Plaas asb u bestelling vroegtydig.
0845642400

19/08/2025

Bestel asb vandag jou heerlike GROOT curry bunny teen slegs R20 vir more (Woensdag)
0845642400

18/08/2025

HOTDOGS EN CHIPS!
Beskikbaar more (Dinsdag) teen n skamele R29 per ete!
Bestel joune Asb. teen vanaand 7uur.

Heerlike kaas of boerie worsrolle vandagbeskikbaar teen R22 elk
16/08/2025

Heerlike kaas of boerie worsrolle vandagbeskikbaar teen R22 elk

*G&L 2nd anniversary competition running for the month of August*Purchases of R200 or more stand the chance of winning a...
01/08/2025

*G&L 2nd anniversary competition running for the month of August*

Purchases of R200 or more stand the chance of winning a BBQ Pizza oven valued at R1200!
Winner wil be announced 1st September.

Address

Boomstraat 2
Despatch
6220

Opening Hours

Monday 06:00 - 19:00
Tuesday 06:00 - 19:00
Wednesday 06:00 - 19:00
Thursday 06:00 - 19:00
Friday 06:00 - 19:00
Saturday 08:00 - 18:00
Sunday 09:00 - 17:00

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when G&L Kafee posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category