Potjiekos en Boeremark Dag

Potjiekos en Boeremark Dag EG Kerk Carletonville hou ń Potjiekos en Boeremark Dag.
ń Dag vol pret en samesyn

Die potte was heerlik. Dankie vir elkeen se lekker potjie.😁 Geluk aan ons wenner JP Groenewald wat die Potjiekos kompiti...
05/05/2024

Die potte was heerlik. Dankie vir elkeen se lekker potjie.😁 Geluk aan ons wenner JP Groenewald wat die Potjiekos kompitisie gewen het.
Ons wardeer almal wat potjie bestel het en elkeen wat ń pot geskenk het.

Die Potjiekos en Boeremark Dag was n reuse sukses. Dankie vir elke uitstaller en elke persoon wat ons kom ondersteun het...
05/05/2024

Die Potjiekos en Boeremark Dag was n reuse sukses. Dankie vir elke uitstaller en elke persoon wat ons kom ondersteun het.🙏

Vandag is die dag🤩😁🙏Kom en maak n draai by die EG Kerk Carletonville Hekke maak 10 uur oop.Moenie dit mis nie😁49 Grundli...
04/05/2024

Vandag is die dag🤩😁🙏
Kom en maak n draai by die EG Kerk Carletonville
Hekke maak 10 uur oop.

Moenie dit mis nie😁

49 Grundling str
Carletonville

03/05/2024

Môre is die dag🤩
Moenie dit mis nie. 🙏
Kom en ondersteun die EG Kerk Carletonville .

Daar gaan baie lekker stalletjies, musiek, kos, potjieskos, pret vir die kinders en vele meer wees.

Kom kuier by ons by 49 Grundling str, Carletonville.
Bring jou familie, vriende, kolega en bure saam😁

Sien julle DV more🙏

Kom loer Saterdag in vir lekker vars groente en heuning🤩Baie stalletjies, lekker kos, pret vir die kinders en vele meer....
01/05/2024

Kom loer Saterdag in vir lekker vars groente en heuning🤩

Baie stalletjies, lekker kos, pret vir die kinders en vele meer.

By die EG Kerk Carletonville by 49 Grundling str

Dis hierdie Saterdag🤩🤩🤩Moenie dit mis nie! Met meer as 25 verskillende stalletjies, lekker musiek, pret vir die kinders,...
01/05/2024

Dis hierdie Saterdag🤩🤩🤩
Moenie dit mis nie!
Met meer as 25 verskillende stalletjies, lekker musiek, pret vir die kinders, potjiekos kompitisie, lekker soethappies en kos.
Moenie hierdie geleentheid misloop nie.
Bring jou familie en vriende en geniet die dag saam🤩

Press perfection se stalletjie het die mooiste Moedersdag geskenkies🤩🤩🤩🩷 moenie dit mis nie.Kom maak n draai en kry iets...
29/04/2024

Press perfection se stalletjie het die mooiste Moedersdag geskenkies🤩🤩🤩🩷 moenie dit mis nie.
Kom maak n draai en kry iets oulik vir Moedersdag wat om die draai is🌷

Fieterjasies stalletjie verkoop nie net juwele, boekmerkies ens nie maar het ook lekker koeksisters en spookasem😁🤩Moenie...
28/04/2024

Fieterjasies stalletjie verkoop nie net juwele, boekmerkies ens nie maar het ook lekker koeksisters en spookasem😁🤩
Moenie vergeet om 4 Mei n draai te maak nie.

Kom maak 4 Mei n draai vir heerlike vetkoek en maalvleis by Hennie se stalletjie🤩
27/04/2024

Kom maak 4 Mei n draai vir heerlike vetkoek en maalvleis by Hennie se stalletjie🤩

4 Mei is Bargain Bonanza by die Potjiekos en Boeremark Dag .Kom loer gerus in by hierdie stalletjie🤩
26/04/2024

4 Mei is Bargain Bonanza by die Potjiekos en Boeremark Dag .
Kom loer gerus in by hierdie stalletjie🤩

Nog net 20 borde oorBestel jou potjie😁🍲083 709 8822
26/04/2024

Nog net 20 borde oor
Bestel jou potjie😁🍲

083 709 8822

Lombaard Farm shop het n stalletjie 4 Mei. Kom maak n draai vir heerlike koekies, koffie ens...🤩😁
25/04/2024

Lombaard Farm shop het n stalletjie 4 Mei. Kom maak n draai vir heerlike koekies, koffie ens...🤩😁

Address

49 Grundling Street
Carletonville
2499

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Potjiekos en Boeremark Dag posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category