Kersklokke Mark

Directions

Kersklokke Mark EG Kerk Carletonville hou Ε„ Kersmark. Γ± Dag vol pret vir die hele gesin. Stalletjies, Lekker kos, oulike geskenke, kinder pret, sangers en vele meer.

Kom geniet die dag

πŸŽ„πŸ””βœ¨ KERSKLOKKE MARK 2026 – NOG ’N FANTASTIESE SANGER! 🎀🎢Ons is sommer baie opgewonde om aan te kondig dat Lynette Greef ...
12/10/2026

πŸŽ„πŸ””βœ¨ KERSKLOKKE MARK 2026 – NOG ’N FANTASTIESE SANGER! 🎀🎢

Ons is sommer baie opgewonde om aan te kondig dat Lynette Greef ook een van ons sangers by vanjaar se Kersklokke Mark gaan wees! 🎀❀️

Kom geniet ’n heerlike dag vol musiek, lag, liefde, Kersfeesvreugde en hope pret saam met ons!

πŸŽ„ BRING DIE HELE FAMILIE, NOOI AL JOU VRIENDE EN KOM KUIER SAAM! πŸŽ„

Daar wag soveel lekker dinge op oud en jonk! 🀩

🎀 Lewendige sang en vermaak
🎁 Unieke Kersgeskenke en wonderlike stalletjies
πŸš— ’n Opwindende karskou met unieke, ou en sportiewe motors
πŸͺ Kameelritte
🐴 Oulike mini-perdjies
🏰 Springkastele vir die kinders
🎨 Gesiggieverf
🎭 Poppekasvertonings
🎯 Skyfskiet
⚽ Lawwe b***e en hope speletjies
🌟 Talentkompetisie
πŸ₯ž Heerlike pannekoek en koffie
πŸ” Smullekker kos en verversings
πŸŽ„ Pragtige Kersversierings en feestelike atmosfeer
✨ Ons besonderse Kersliggieloop!

En sommer nog BAIE meer! πŸŽ…πŸŽ‰

πŸ“… Datum: Saterdag, 5 Desember 2026
⏰ Tyd: 08:00 – 18:00
πŸ“ Plek: EG Kerk Carletonville, 49 Grundlingstraat, Carletonville
🎟️ Toegang: Slegs R20 per persoon!

❀️ Dis nie sommer net ’n Kersmark nie – dis ’n dag waar families, vriende en die gemeenskap bymekaarkom om saam herinneringe te maak!

Kom ondersteun ons sangers, geniet al die aktiwiteite, bederf jouself met iets lekkers en kry sommer jou Kersinkopies ook gedoen! 🎁

🎢 Ons sien baie uit om vir Lynette Greef te verwelkom!

πŸŽ„πŸ”” MERK DIE DATUM OP JOU KALENDER – JY WIL NIE HIERDIE DAG MISLOOP NIE!

Deel gerus die plasing en help ons om die woord te versprei! ❀️

πŸŽ„πŸͺ SOET NUUS! FLOURISH COOKIES KOM KERSKLOKKE MARK TOE! πŸͺπŸŽ„πŸ₯³ Waarskuwing: Hierdie koekies is gevaarlik LEKKER! 🀀❀️Ons is ...
12/10/2026

πŸŽ„πŸͺ SOET NUUS! FLOURISH COOKIES KOM KERSKLOKKE MARK TOE! πŸͺπŸŽ„

πŸ₯³ Waarskuwing: Hierdie koekies is gevaarlik LEKKER! 🀀❀️

Ons is sΓ³ opgewonde om Flourish Cookies by vanjaar se Kersklokke Mark te verwelkom! πŸ””βœ¨

As jy ’n soettand het, gaan jy beslis nie by hierdie stalletjie kan verbystap nie! 😍

πŸͺ Heerlike Chocolate Brownie Cookies
🍫 Smullekker Chocolate Chip Cookies
🍯 Hemelse Caramel Cookies
❀️ Heerlike Red Velvet Cookies
πŸͺ En nog vele meer!

Elke koekie is met liefde gemaak en propvol heerlikheid! Perfek om jouself te bederf, vir iemand spesiaal te koop of sommer as ’n oulike Kersgeskenkie! 🎁❀️

πŸŽ… KOM BEDERF JOUSELF! πŸŽ…

πŸ“… Datum: Saterdag, 5 Desember 2026
⏰ Tyd: 08:00 – 18:00
πŸ“ Plek: 49 Grundlingstraat, Carletonville
🎟️ Toegang: R20

Bring jou familie, nooi jou vriende en kom geniet ’n heerlike feestelike dag saam met ons! πŸŽ„βœ¨

❀️ Want die lewe is eenvoudig te kort om nee te sΓͺ vir ’n LEKKER koekie! πŸͺ🀭

πŸŽ„πŸ”” KERSKLOKKE MARK 2026! πŸ””πŸŽ„πŸŽ‰πŸ€ͺ LAWWE B***E – PRET VIR DIE HELE GESIN! πŸ€ͺπŸŽ‰Is julle reg vir hope pret, lag en sommer lekker ...
09/10/2026

πŸŽ„πŸ”” KERSKLOKKE MARK 2026! πŸ””πŸŽ„

πŸŽ‰πŸ€ͺ LAWWE B***E – PRET VIR DIE HELE GESIN! πŸ€ͺπŸŽ‰

Is julle reg vir hope pret, lag en sommer lekker lawwe oomblikke? 😍

🌈 Die LAWWE B***E gaan vanjaar by ons Kersklokke Mark wees! πŸŸ’πŸ”΅

Bring jou gesin, roep jou maaitjies en kom geniet 'n onvergeetlike dag vol pret en opwinding! 🀩

Kinders, bring vir Mamma en Pappa saam, want hierdie is iets wat julle beslis nie wil misloop nie! πŸ˜‚β€οΈ

πŸŽ„ Merk solank die datum op jou kalender!

πŸ“… Saterdag, 5 Desember 2026
⏰ 08:00 – 18:00
πŸ“ 49 Grundlingstraat, Carletonville
🎟️ Toegang: R20

Kom ondersteun ons Kersklokke Mark, geniet die feestelike atmosfeer en maak saam met jou geliefdes die mooiste herinneringe! πŸŽ…πŸŽ

✨ Want by die Kersklokke Mark gaan ons nie net Kersfees vier nie ,ons gaan lekker lag, speel en saam kuier! ✨

πŸŽ„πŸ”” SIEN JULLE DAAR! πŸ””πŸŽ„

πŸŽ„πŸ”” KERSKLOKKE MARK 2026 πŸ””πŸŽ„πŸŒˆπŸ¦‹ RAINBOW BUTTERFLY KIDS KOM KUIER! πŸ¦‹πŸŒˆOp soek na die perfekte Kersgeskenk vir jou kleinding? ...
09/10/2026

πŸŽ„πŸ”” KERSKLOKKE MARK 2026 πŸ””πŸŽ„

πŸŒˆπŸ¦‹ RAINBOW BUTTERFLY KIDS KOM KUIER! πŸ¦‹πŸŒˆ

Op soek na die perfekte Kersgeskenk vir jou kleinding? πŸŽπŸŽ… Of wil jy sommer net jou kinders met iets besonders bederf? ❀️

Dan is Rainbow Butterfly Kids se stalletjie beslis een wat jy nie wil misloop nie! 😍

🧸 Oulike sagte speelgoed
πŸš— Speelgoedkarretjies en trekkers
πŸ‘Έ Pragtige poppe en meisiespeelgoed
🎨 Kreatiewe aktiwiteite en verrassings
🎁 En hope ander lekker bederfies vir die kleinspan!

Van klein handjies tot groot glimlaggies ... hier is iets om elke kinderhartjie bly te maak! πŸ₯°βœ¨

πŸŽ„ Kom ondersteun Rainbow Butterfly Kids by ons Kersklokke Mark!

πŸ“… Saterdag, 5 Desember 2026
⏰ 08:00 – 18:00
πŸ“ 49 Grundlingstraat, Carletonville
🎟️ Toegang: R20

πŸŽ…βœ¨ Kom doen jou Kersinkopies, geniet die feestelike atmosfeer en kry sommer iets spesiaals vir jou kinders!

❀️ Want die mooiste deel van Kersfees is daardie groot glimlag op ’n kind se gesig! 🎁

Ons sien julle daar! πŸŽ„πŸ””

πŸŽ„βœ¨ KEKKELEN KLETS KOM KERSKLOKKE MARK TOE! βœ¨πŸŽ„Ons is baie opgewonde om Kekkelen Klets by vanjaar se Kersklokke Mark te ve...
30/09/2026

πŸŽ„βœ¨ KEKKELEN KLETS KOM KERSKLOKKE MARK TOE! βœ¨πŸŽ„

Ons is baie opgewonde om Kekkelen Klets by vanjaar se Kersklokke Mark te verwelkom! ❀️

Kom kuier gerus op 5 Desember 2026 en maak seker jy loop nie hierdie heerlike stalletjie mis nie! 😍 Daar wag unieke tuisgebak wat met geloof, liefde en hoop gemaak en met liefde verpak word.

Van heerlike karringmelkbeskuit, ontbytgraanbeskuit en melktertbeskuit tot Snackerella mini stafies en mini vrugtekoekies – hier gaan beslis iets wees om jou soettand gelukkig te hou! πŸͺ🀎

πŸ“… 5 Desember 2026
πŸ“ 49 Grundling Str., Carletonville

πŸŽ„ Baie stalletjies
🍴 Heerlike kos
πŸŽ‰ Pret vir die hele gesin
🎁 Unieke produkte en Kersinkopies

Kom ondersteun plaaslik, kom kuier saam en kom geniet ’n heerlike feestelike dag by die Kersklokke Mark! πŸ””πŸŽ„β€οΈ

En onthou… moenie Kekkelen Klets se stalletjie misloop nie! πŸ˜‹βœ¨

πŸŽ„πŸš— KERSKLOKKE MARK SE GROOT KARSKOU! πŸš—πŸŽ„Die Carletonville Car Collectors gaan hul karre bring. Ons is so opgewonde! Ons n...
28/09/2026

πŸŽ„πŸš— KERSKLOKKE MARK SE GROOT KARSKOU! πŸš—πŸŽ„

Die Carletonville Car Collectors gaan hul karre bring. Ons is so opgewonde!

Ons nooi alle motoreienaars om hul unieke, klassieke en besonderse motors te kom vertoon!

πŸ“… 5 Desember 2026
πŸ“ EG Kerk Carletonville, 49 Grundlingstraat
⏰ 08:00–18:00

πŸ† Daar is pryse om te wen!
🌭 Elke motoreienaar ontvang ’n worsbroodjie en koeldrank.

Bring jou unieke kar, bring die hele gesin en kom geniet ’n heerlike dag vol Kersfeespret!

Daar gaan hope pret en vermaak wees:

🎁 Baie geskenk- en handgemaakte stalletjies
πŸ” Heerlike kos en bederfies
🎀 Sangers
πŸͺ Kameelritte
🏰 Springkastele
🎭 Poppekas
🎯 Teikenskiet
⚽ Lawwe b***e
πŸŽ… Foto’s
πŸŽ„ Die pragtige Liggieloop
πŸš— ’n Groot Karskou
✨ En hope aktiwiteite vir die kinders!

🎟️ Marktoegang: R20
πŸ’‘ Liggieloop: R10

πŸ“ž Vir meer inligting oor die Karskou, kontak 083 709 8822.

Kom kuier saam en geniet ’n onvergeetlike dag by die Kersklokke Mark! πŸŽ„β€οΈ

Vir meer inligting of bespreekings kontak 083 709 8822

πŸŽ„βœ¨ LIEFDE MET INK KOM KUIER BY DIE KERSKLOKKE MARK! βœ¨πŸŽ„Ons is so opgewonde om Liefde met Ink by vanjaar se Kersklokke Mar...
22/09/2026

πŸŽ„βœ¨ LIEFDE MET INK KOM KUIER BY DIE KERSKLOKKE MARK! βœ¨πŸŽ„

Ons is so opgewonde om Liefde met Ink by vanjaar se Kersklokke Mark te verwelkom! ❀️ Hierdie stalletjie gaan beslis een wees waar jy ’n bietjie langer wil rondkyk.

Van pragtige bekers, drinkbottels en coasters tot unieke blikke, beursies, geskenke en soveel meer – hier is iets besonders vir jonk en oud. 🎁🌸 En met al die mooi ontwerpe is dit die perfekte plek om ’n paar Kersgeskenke af te merk!

πŸ“… 5 Desember 2026
πŸ“ 49 Grundlingstraat, Carletonville
πŸŽ„ Kersklokke Mark

Kom geniet die dag saam met ons, ondersteun ons stalletjiehouers en doen sommer jou Kersinkopies op een plek. πŸŽ…πŸ»πŸ›οΈ

Sien jou by Liefde met Ink se stalletjie! ❀️🎁✨

πŸŽ„βœ¨ NOG MEER PRET BY DIE KERSKLOKKE MARK! βœ¨πŸŽ„Die jong klomp gaan beslis nie verveeld wees nie! 🀩 Nog ’n lekker groot sprin...
17/09/2026

πŸŽ„βœ¨ NOG MEER PRET BY DIE KERSKLOKKE MARK! βœ¨πŸŽ„

Die jong klomp gaan beslis nie verveeld wees nie! 🀩 Nog ’n lekker groot springkasteel gaan deel wees van die pret by ons Kersklokke Mark! πŸ°πŸŽ‰

Bring die kinders saam om te spring, speel, lag en hope pret te hΓͺ, terwyl Mamma en Pappa rustig deur die stalletjies kuier en die dag geniet. ❀️

πŸŽ„ Kersklokke Mark
πŸ“… 5 Desember 2026
πŸ“ EG Kerk Carletonville
49 Grundling Str., Carletonville

Daar wag stalletjies, lekker kos, vermaak, aktiwiteite vir die kinders en sommer hope Kersfeespret! πŸŽπŸŽΆπŸŽ„

Kom kuier saam ... bring die hele gesin en maak mooi herinneringe! ❀️✨

πŸŽ„βœ¨ STALLETJIE BEKENDSTELLING! βœ¨πŸŽ„πŸ­πŸ¬ Stellas Sweet Treats is by die Kersklokke Mark! 🍬🍭Maak reg vir ’n stalletjie propvol ...
16/09/2026

πŸŽ„βœ¨ STALLETJIE BEKENDSTELLING! βœ¨πŸŽ„

🍭🍬 Stellas Sweet Treats is by die Kersklokke Mark! 🍬🍭

Maak reg vir ’n stalletjie propvol soet bederfies en lekker happies vir oud Γ©n jonk! 😍

Van kleurvolle lekkergoed en oulike Kersfees-bederfpakkies en nog baie meer....daar gaan beslis iets wees om elke soettand gelukkig te maak! 🍬🍿🍭❀️

πŸ“… 5 Desember 2026
πŸ“ EG Kerk Carletonville
49 Grundling Str., Carletonville

Kom kuier saam, geniet die Kersfeesgees en ondersteun ons plaaslike stalletjies. πŸŽ„πŸ””βœ¨

❀️ Stellas Sweet Treats – something sweet for everyone! 🍭

πŸŽ„πŸ¬βœ¨

πŸŽ„βœ¨ STALLETJIE BEKENDSTELLING! βœ¨πŸŽ„Ons is baie opgewonde om nΓ³g ’n stalletjie by ons Kersklokke Mark bekend te stel! πŸ””πŸŽπŸ’• FA...
15/09/2026

πŸŽ„βœ¨ STALLETJIE BEKENDSTELLING! βœ¨πŸŽ„

Ons is baie opgewonde om nΓ³g ’n stalletjie by ons Kersklokke Mark bekend te stel! πŸ””πŸŽ

πŸ’• FANCYFITS is daar! πŸ’•

Van pragtige armbande en kettings tot oulike bykomstighede vir dames, mans en kinders, hier gaan jy beslis iets besonders raakloop! πŸ˜πŸ’Ž

En met Kersfees om die draai is dit die perfekte geleentheid om sommer ’n paar Kersgeskenke ook van jou lysie af te merk. πŸŽπŸŽ…πŸ»

πŸ“… 5 Desember 2026
πŸ“ 49 Grundlingstraat, Carletonville

Kom kuier, kom shop, ondersteun ons stalletjiehouers en maak ’n lekker dag daarvan saam met ons! πŸŽ„β€οΈ

Daar is pret vir almal...
🎀sangers
🐫kameelritte
πŸ₯™lekker kos
πŸ§’pret vir kinders
πŸš—karskou
Stalletjies, perde, liggieloop, poppekas, gesiggieverf en vele meer...

Fancyfits ons sien julle by die Kersklokke Mark! πŸ””βœ¨

Address

49 Grundling Street
Carletonville
2499

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Kersklokke Mark posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category