23/05/2026
Hello julle! 👋
Nadat ek my nuwe voorraad vir die maand gekoop het, het ek vir die eerste keer geld gehad om myself te kan beloon met hierdie lekker speelding, na 8 maande se harde werk. Baie dankie vir julle almal so ondersteuning in hierdie klein besigheid van my, sommer hier in Brackenfell.
Liefde,
Boeta 💙