Lália se Groente- en Vrugtemark

Lália se Groente- en Vrugtemark Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Lália se Groente- en Vrugtemark, Grocers, 14 Maasdam Street, Cape Town.

Kom vir oulaas! Wind of reën - Lália verkoop
04/07/2024

Kom vir oulaas! Wind of reën - Lália verkoop

Lus vir lekker sop, potjie of bredie? Kom maak 'n draai vir kraakvars groente en vrugte! 🥕🥦🍓Lália pak ook bestellings vi...
03/07/2024

Lus vir lekker sop, potjie of bredie? Kom maak 'n draai vir kraakvars groente en vrugte! 🥕🥦🍓
Lália pak ook bestellings vir optel 🛒

Laaste week van markie.
02/07/2024

Laaste week van markie.

02/07/2024

Laaste week van mark

Goedkoopste in die dorp.
01/07/2024

Goedkoopste in die dorp.

Baie dankie, Clayton En Aldoreen VanZyl van Avalon Kwaliteit Boerdery, dat jy vir Lalia so baie geleer het. Sy het nou m...
01/07/2024

Baie dankie, Clayton En Aldoreen VanZyl van Avalon Kwaliteit Boerdery, dat jy vir Lalia so baie geleer het. Sy het nou meer kennis om goeie blomkool en broccoli te kies. Baie sterkte met die res van die jaar. Ons bid dat God julle ryklik sal seën en dat julle die beste jaar ooit op die plaas sal hê.

"En God is by magte om alle genade oorvloedig oor julle te laat wees, sodat julle in alle opsigte altyd genoeg het en oorvloedig kan wees in elke goeie werk." - 2 Korintiërs 9:8

01/07/2024

Lalia kuier op die plaas.

27/06/2024
Lália se kliente is baie gelukkig met die vars produkte.
25/06/2024

Lália se kliente is baie gelukkig met die vars produkte.

Address

14 Maasdam Street
Cape Town
7560

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lália se Groente- en Vrugtemark posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category