02/11/2026
Oor een ding kan ons almal SAAMSTEM…daar is net een wors en dit is Monte Vista Meat Market se boerewors.
🥩 Stock up tomorrow, because Wednesday we are closed. 🥩
🔥 Ons is Woensdag gesluit, so maak gerus môre ‘n draai vir al jou stemdag braai benodighede. 🔥