Caledon vrugte en groente mark

Caledon vrugte en groente mark Vars vrugte en groente van plaaslike boere af. Fresh fruit and veg from local farmers.

Baie geluk Sharne met jou 25ste verjaarsdag mag jy n wonderlike dag he geniet elke oomblik daarvan  Fred joune vlg nawee...
19/03/2023

Baie geluk Sharne met jou 25ste verjaarsdag mag jy n wonderlike dag he geniet elke oomblik daarvan Fred joune vlg naweek sien julle in Langebaan
Ons is baie lief vir julle
Ma ,pa en Jp

Vars voorraad kom kry gerus  Blomkool R20Patats R15 pkgUie R15 pkgPickel onions R10 pkgLemoene en naartjies R10 pkgPiesa...
13/08/2021

Vars voorraad kom kry gerus
Blomkool R20
Patats R15 pkg
Uie R15 pkg
Pickel onions R10 pkg
Lemoene en naartjies R10 pkg
Piesangs R15 pkg
Pomelos R18 pkg
Paw paw R25 elk
Pynappels 2 vir R20
Peppers gekleur R35 pkg
Pampoen R12 pkg
Skorsies R15 pkg
Appels en pere R25 pkg
Spinasie R15 pbossie
Aartappels R15 pkg
Koejawels R20 pkg
Kom maak gerus n draai
Hoopstraat 10

Lekker vars vrugte en groente om van te kies  Goeie pryse kom maak n draai
26/07/2021

Lekker vars vrugte en groente om van te kies
Goeie pryse kom maak n draai

Lekker vars produkte vanoggend ontvang pryse soos volgLemoene R10 pkg of R40 n 6kgNaartjies R10 pkgBlomkool R15 elkBrocc...
14/07/2021

Lekker vars produkte vanoggend ontvang pryse soos volg
Lemoene R10 pkg of R40 n 6kg
Naartjies R10 pkg
Blomkool R15 elk
Broccoli R20 pkg
Tamaties R18 pkg
Appels en pere R22pkg
Kool R20 elk
Pampoen R10 pk of R40 elk
Beet R12 elk
Uie R10 pkg
Wortels R6 pkg
Aartappels R13 pkg
Piesangs R18 pkg
Butternut R10 pkg

Te koop by CALEDON VRUGTE EN GROENTE MARK
HOOPSTRAAT 10
KOM MAAK GERUS N DRAAI

Kom besoek Caledon vrugte en Groente mark die naweek  vir heerlike vars vrugte en groente. Ons het n combo van R300.00 d...
25/06/2021

Kom besoek Caledon vrugte en Groente mark die naweek vir heerlike vars vrugte en groente.

Ons het n combo van R300.00 die naweek wat die volgende insluit:
2kg aartappels
1kg uie
1 pampoen
1 kool
2kg patats
6kg lemoene
3kg naartjies
1kg appels
1kg pere
1 pynappel
1kg piesangs
1kg skorsies
1kg wortels
1 beet
1kg koejawels

Kom besoek ons gerus vir enkel pryse asook ander produkte.

Caledon vrugte en groente mark, Hoopstraat.
063 898 8806

Combo1 R1501 kool1 butternut3kg aartappels1kg uie1pk mushrooms1kg beetCombo2R1002kg appels2kg pere1kg naartjies1kg koeja...
21/05/2021

Combo1 R150
1 kool
1 butternut
3kg aartappels
1kg uie
1pk mushrooms
1kg beet

Combo2R100
2kg appels
2kg pere
1kg naartjies
1kg koejawels

Vars vrugte beskikbaar
13/05/2021

Vars vrugte beskikbaar

05/05/2021
Goeie more aan al my ondersteuners Caledon vrugte en groente mark  het geskuif na die hoofstraat langs bougan villa rest...
05/05/2021

Goeie more aan al my ondersteuners
Caledon vrugte en groente mark het geskuif na die hoofstraat langs bougan villa restaurant
Kom besoek my gerus daar

R100 COMBO 2KG APPELS2KG PERE2KG LEMOENE. NAARTJIES2KG AARTAPPELS
28/04/2021

R100 COMBO
2KG APPELS
2KG PERE
2KG LEMOENE. NAARTJIES
2KG AARTAPPELS

Vars vrugte en groente van plaaslike boere af.

Fresh fruit and veg from local farmers.

[04/19, 08:38] Ss Swart: Lekker special vir die week  byCALEDON F/V MARK MEULSTRAAT 6 combo vir R1503kg Aartappels1kg Ui...
19/04/2021

[04/19, 08:38] Ss Swart: Lekker special vir die week by
CALEDON F/V MARK
MEULSTRAAT 6
combo vir R150
3kg Aartappels
1kg Uie
1kg Skorsies
1kg Pampoen
750 gr Wortels
2kg Appels
1kg Naartjies
1kg lemoene
1kg koejawels
Whatsup vir bestelling en kom haal af tussen 1 en 2 elke dag want dis
"HAPPY HOUR "
GOU SPRING MENSE
IETS EKSTRA SAL IN JOU SAKKIE WEES
SANDRA
0638888806
[04/19, 08:42] Ss Swart: Nr Sandra 0638988806

Vars vrugte en groente van plaaslike boere af.

Fresh fruit and veg from local farmers.

Address

Caledon

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 13:00

Telephone

+27638988806

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Caledon vrugte en groente mark posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share