02/11/2026
ONS HET ’N WENNER! 🎉
Die agterkwart se gewig was 68,4 kg! 🥩
Ons drie finaliste se name is op die wenwiel geplaas, en die wiel het Linda Lategan as ons gelukkige wenner aangewys! 🏆
Baie geluk! Jy wen ’n R1 000-geskenkbewys van Deon’s Vleismark! 🥳 Kontak ons asseblief om jou prys te reël.
Baie dankie aan almal wat aan ons Raai die Gewig-kompetisie deelgeneem het. Hou ons Facebook-blad dop vir nog lekker kompetisies! 🙌