Elim Slaghuis/ Butchery

Elim Slaghuis/ Butchery We love meat! Ons is 'n tradisionele slaghuis wat daarna streef om goeie, gehalte vleis aan kliente te voorsien. Meeste van ons produkte maak ons self!

.πŸ‡ΏπŸ‡¦ OPENBARE VAKANSIEDAG – ONS IS OOP! πŸ‡ΏπŸ‡¦Elim Slaghuis wil al ons gewaardeerde kliΓ«nte in kennis stel dat ons Dinsdag, 1...
15/06/2026

.πŸ‡ΏπŸ‡¦ OPENBARE VAKANSIEDAG – ONS IS OOP! πŸ‡ΏπŸ‡¦
Elim Slaghuis wil al ons gewaardeerde kliΓ«nte in kennis stel dat ons Dinsdag, 16 Junie 2026, die Jeugdag openbare vakansiedag, oop sal wees.

πŸ₯© Vars vleis daagliks verpak
🌭 Gehalte wors en vleisprodukte
πŸ›’ Al jou gunsteling produkte onder een dak

Kom kuier gerus by ons en vul jou vrieskas aan!

πŸ“ 66 Longstraat, Bredasdorp
πŸ“ž 028 424 1312
πŸ“§ [email protected]

Elim Slaghuis – Vars daagliks verpak.

16 Junie 2026 | Oop op Jeugdag

Terwyl voorraad hou.

11/06/2026

🦌 Het jy gejag? Ons verwerk jou wildsvleis!

Van biltong en droΓ«wors tot maalvleis, wors en spesiale snitte – Elim Slaghuis sorg dat jou wildsvleis professioneel verwerk en netjies verpak word.

πŸ“ž 028 424 1312
πŸ“ 66 Longstraat, Bredasdorp

Kyk gerus na die video hieronder en kontak ons vir jou wildsverwerkingsbehoeftes.

01/06/2026
πŸ”₯ DIE WINSKOOP GAAN VOORT BY ELIM SLAGHUIS! πŸ”₯πŸ—“οΈ 25 – 30 Mei 2026⏰ Terwyl voorraad hou!πŸ₯˜ Beef Stew – R89.99/kg🐷 Pork Pack...
24/05/2026

πŸ”₯ DIE WINSKOOP GAAN VOORT BY ELIM SLAGHUIS! πŸ”₯

πŸ—“οΈ 25 – 30 Mei 2026
⏰ Terwyl voorraad hou!

πŸ₯˜ Beef Stew – R89.99/kg
🐷 Pork Packs – R69.99/kg
πŸ₯© Beef Lean Mince – R99.99/kg
πŸ₯© Bulk Beef Rump Steak – R179.99/kg
🌭 Elim Boerewors – R109.99/kg

Kom kry jou vars vleis vir die braai by Elim Slaghuis in Bredasdorp! πŸ”₯
Top gehalte vleis β€’ Vars & plaaslik verpak.

πŸ“ 66 Long Street, Bredasdorp
πŸ“ž 028 424 1312
πŸ“§ [email protected]

πŸ”₯ SPESIALE AANBIEDING BY ELIM SLAGHUIS! πŸ”₯πŸ“… 22 Mei – 30 Mei 2026⏰ Terwyl voorraad hou!πŸ₯˜ Beef Stew – R89.99/kg🐷 Pork Packs...
21/05/2026

πŸ”₯ SPESIALE AANBIEDING BY ELIM SLAGHUIS! πŸ”₯

πŸ“… 22 Mei – 30 Mei 2026
⏰ Terwyl voorraad hou!

πŸ₯˜ Beef Stew – R89.99/kg
🐷 Pork Packs – R69.99/kg
πŸ₯© Beef Lean Mince – R99.99/kg
πŸ₯© Bulk Beef Rump Steak – R179.99/kg
🌭 Elim Boerewors – R109.99/kg

Kom kry jou vars vleis vir die braai by Elim Slaghuis in Bredasdorp! πŸ”₯
Top gehalte vleis β€’ Vars & plaaslik verpak.

πŸ“ 66 Long Street, Bredasdorp
πŸ“ž 028 424 1312
πŸ“§ [email protected]

29/04/2026

Stoom Saam Oom Syd daai patties is net ene vleis.

Kom geniet hom saam met ons Bredasdorp en omgewing.

Address

Long Street 66
Bredasdorp
7280

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:30
Tuesday 08:00 - 17:30
Wednesday 08:00 - 17:30
Thursday 08:00 - 17:30
Friday 08:00 - 17:30
Saturday 08:00 - 14:00

Telephone

+27284241312

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Elim Slaghuis/ Butchery posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Elim Slaghuis/ Butchery:

Share

Category