10/06/2026
Ons is so dankbaar… die trokkie het vanoggend half 6 van die plaas vertrek en het nou net veilig by Vleisstaat aangekom. Al bultend met heerlike lam, skaap, bees en allerhande wildsprodukte soos blesbok, springbok, takbok en koedoe! Môre pak ons af, so kom maak julle vrieskaste vol! 🙏🥟🥩🥓🐂🐑