D&J Vleis/Meat

D&J Vleis/Meat Jou tong verdien D&J vleis! D&J .. Where friends meat! Taking meatshopping to a whole new level.
(1)

Bederf jou gesin hierdie week met bekroonde gehalte wat elke ete in 'n ware feesmaal omskep 🥩🔥.Ons is trots om slegs die...
03/06/2026

Bederf jou gesin hierdie week met bekroonde gehalte wat elke ete in 'n ware feesmaal omskep 🥩🔥.

Ons is trots om slegs die heel beste aan ons gemeenskap te voorsien🏆✨. Kom loer gerus in en trek voordeel uit ons fantastiese weeklikse aanbiedinge by D&J Vleis 🛒.

Kom kuier by D&J Vleis Meat vir ons fantastiese weekly specials, want local is lekker en jou tong verdien dit! 🙌🥓

📍 20 Cornelia Crescent, General De Wet, Bloemfontein
📞 051 522 7069
🚚 Gratis aflewering bo R450 in BFN
💳 Kaart, SnapScan & SAMBA welkom

Kom kry jou top gehalte vet vir jou tuis wild bewerking by ons.
26/05/2026

Kom kry jou top gehalte vet vir jou tuis wild bewerking by ons.

25/05/2026

D&J Vleis/Meat se Jagters Hoekie is terug vir die winter! Vir die Selfdoenner by die huis!
Skaapstert Vet , Brisket Vet en Vark Spek
Spices ook beskikbaar!!


Onthou D&J Vleis doen bewerking en kan dit vir jou droog ook!!!!!

19/05/2026

D&J Vleis/Meat aanbiedinge vir die week‼️‼️‼️
Pryse Geldig tot 25 Mei 2026 Terwyl Voorraad Hou

13/05/2026

Op Vrydag 15 Mei 2026 "Celebrate" ons Kaizer se 16de Jaar wat hy al by D&J Vleis/Meat Braai , van Maandae tot Vrydae!!
Kom maak n draai en ondersteun hom deur ietsie by hom te koop!!
Dankie Kaizer, ons geniet vir jou!!!!❤️

13/05/2026
13/05/2026

On Friday 15 May 2026 we Celebrate our BraaiMaster "Kaizer" 16th year Braai-ing at D&J Vleis/Meat
Come and Support him on Friday ,buy a Hotdog for lunch time and make his day Special!!!!
Kaizer , we Love you!!!!

13/05/2026

D&J Vleis/Meat Aanbiedinge vir die week/naweek!
Aanbiedinge geldig tot 19 Mei 2026 terwyl voorraad hou ‼️‼️

Address

20 Cornelia Crescent , Genl De Wet
Bloemfontein
9301

Opening Hours

Monday 08:00 - 18:00
Tuesday 08:00 - 18:00
Wednesday 08:00 - 18:00
Thursday 08:00 - 18:00
Friday 07:00 - 18:00
Saturday 07:00 - 14:00

Telephone

+27515227069

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when D&J Vleis/Meat posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to D&J Vleis/Meat:

Share

Category