Highveld Butchery

Highveld Butchery Creating Meat Magic Daily !! πŸ₯©

Van veld tot vrieskas. πŸ₯©Wildsbewerking β€” alles van vleispakke tot biltong, wors en droΓ«wors. 🀩Kontak ons gerus vir meer ...
12/05/2026

Van veld tot vrieskas. πŸ₯©

Wildsbewerking β€” alles van vleispakke tot biltong, wors en droΓ«wors. 🀩

Kontak ons gerus vir meer inligting! Slegs telefonies of per whatsapp. πŸ˜‰

πŸ“Œ Slaghuis ure vir die vakansie dae in die week :
27/04/2026

πŸ“Œ Slaghuis ure vir die vakansie dae in die week :

🐣 HIGHVELD BUTCHERY – EASTER TRADING HOURS 🐣Monday – Thursday07:30 – 18:00Friday (Good Friday)ClosedSaturday07:30 – 13:0...
01/04/2026

🐣 HIGHVELD BUTCHERY – EASTER TRADING HOURS 🐣

Monday – Thursday
07:30 – 18:00

Friday (Good Friday)
Closed

Saturday
07:30 – 13:00

Sunday (Easter Sunday)
Closed

Monday (Family Day)
Closed

Public Holiday – 27 April
07:30 – 13:00

πŸ”₯ HIGHVELD BUTCHERY ANNOUNCEMENT πŸ”₯We’re excited to introduce our NEW limited edition product…πŸ₯© CHOCOLATE BOEREWORS! 🍫Yes...
01/04/2026

πŸ”₯ HIGHVELD BUTCHERY ANNOUNCEMENT πŸ”₯

We’re excited to introduce our NEW limited edition product…

πŸ₯© CHOCOLATE BOEREWORS! 🍫

Yes, you read that right!
A perfect mix of premium beef & rich chocolate – just in time for Easter!

πŸ‘‰ Perfect for the braai
πŸ‘‰ Loved by kids (and brave adults πŸ˜…)
πŸ‘‰ Only available TODAY!

First 50 customers get a FREE tasting!

…

πŸ˜† APRIL FOOLS!

But don’t worry – we do have the real stuff ready for your Easter braai πŸ”₯

Come visit us for quality you can trust!

En die Wenners is : 🎟️ Paul Bester Tracy van Straaten Chelize Vermeulen Rina Venter Baie geluk - ons sal vir julle n boo...
27/03/2026

En die Wenners is : 🎟️

Paul Bester
Tracy van Straaten
Chelize Vermeulen
Rina Venter

Baie geluk - ons sal vir julle n boodskap stuur !

🎟️ WEN 1 VAN 4 DUBBELKAARTJIES! πŸ‰Daar is 8 kaartjies beskikbaar vir die Cheetahs vs EP wedstryd hierdie naweek by Shimla...
25/03/2026

🎟️ WEN 1 VAN 4 DUBBELKAARTJIES! πŸ‰

Daar is 8 kaartjies beskikbaar vir die Cheetahs vs EP wedstryd hierdie naweek by Shimla Park!

πŸ‘‰ 4 gelukkige wenners wen 2 kaartjies elk

Om in te skryf:
βœ”οΈ Like hierdie plasing
βœ”οΈ Share dit
βœ”οΈ Tag iemand saam met wie jy wil gaan

πŸ“… Wenners word Donderdag aangekondig

Moenie dit misloop nie. πŸ‘€

23/03/2026

πŸ”₯ SPESIALE AANBOD πŸ”₯

AB/2 – R129.90/kg
AB/5 – R112.90/kg

βœ”οΈ Gratis opsny en verpakking

πŸƒβ€β™‚οΈ Moenie wag nie – slegs terwyl voorraad hou

Dankie vir al die inskrywings - ons wens ons kon vir almal n kaartjie gee , maar ongelukkig kan ons net een wenner hΓͺ : ...
19/03/2026

Dankie vir al die inskrywings - ons wens ons kon vir almal n kaartjie gee , maar ongelukkig kan ons net een wenner hΓͺ :

πŸ† Baie geluk Adre Jacobs !

Hou ons blad dop vir die volgende kompetisie, dalk is jy ons volgende wenner. πŸ˜‰

πŸ‰ WEN CHEETAHS RUGBY KAARTJIES! πŸ‰Ons gee 2 kaartjies weg vir die wedstryd:Cheetahs πŸ†š PumasπŸ“… Vrydag, 20 MaartHoe om te we...
17/03/2026

πŸ‰ WEN CHEETAHS RUGBY KAARTJIES! πŸ‰

Ons gee 2 kaartjies weg vir die wedstryd:
Cheetahs πŸ†š Pumas
πŸ“… Vrydag, 20 Maart

Hoe om te wen:
1️⃣ Like hierdie post
2️⃣ Comment wie jy saam sal vat
3️⃣ Share die post

πŸŽ‰ Wenner word Donderdag aangekondig!

Moenie hierdie kans misloop om die Cheetahs live te ondersteun nie! πŸ†πŸ’ͺ

Address

93B Charles Street
Bloemfontein
9301

Opening Hours

Monday 07:30 - 18:00
Tuesday 07:30 - 18:00
Wednesday 07:30 - 18:00
Thursday 07:30 - 18:00
Friday 07:30 - 18:00
Saturday 07:30 - 15:00

Telephone

+27514460156

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Highveld Butchery posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category