27/10/2026
π PARTYTJIE? VERJAARSDAG? OF SOMMER NET βN LEKKER SAAMKUIER? π
Simply Sourdough Pizza Bases maak kosgee βn FEES! πβ€οΈ
Ons het die afgelope tyd HONDERDE sourdough-pizzabasisse gemaak vir kinderpartytjies en verjaarsdae!
Een mamma het selfs erken:
π¬ βEk was so bang die kinders gaan dit nie eet nieβ¦ maar daar het NIKS oorgebly nie!β ππ
En dis presies hoekom ek so mal is oor ons pizzabasisse!
π VIR DIE KINDERS:
Pak al die lekker bestanddele uit, en laat elke kind sy eie pizza bou! π¨
Die pappas neem sommer die bakwerk oor β op die braaivuur met βn pizzaklip, in die kombuisoond of in βn pizza-oond! π₯
En siedaar⦠gelukkige kinders, vol magies en min moeite!
π VIR DIE GROOTMENSE:
Maak βn klomp pizzas met verskillende geure en toppings, sny dit in skywe en pak dit op die tafels uit.
Almal peusel, kuier en smul na hartelus! π₯
Die beste deel?
β€οΈ Elkeen kies waarvan hy hou.
β€οΈ Maklik om vir BAIE mense kos te gee.
β€οΈ Gemaak met ons stadig gefermenteerde sourdough-deeg.
β€οΈ Min moeite, hope lekkerte!
π¦ Beskikbaar in pakke van 4!
π KRY JOUNE BY:
π Kraal Slaghuis Kraal Family Butchery & Deli
π Picnic Padstal Picnic
π Baysvillage Kwikspar
π Pick n Pay Towers
π² Of bestel direk by my!
WhatsApp Adri: 073 167 7736
π SIMPLY SOURDOUGH
Maklik. Heerlik. En volgens elkeen se eie smaak!
Want die lekkerste partytjies is diΓ© waar almal saam kan eet, lag en hul eie pizza maak! β€οΈ
Bloemfontein PizzaBases