27/08/2025
π₯π Rooiwarm Mark β Dis Marknaweek! ππ₯
π 28 De Bruynstraat, Universitas
ποΈ Saterdag, 30 Augustus 2025
π 14:00 β 18:00
β¨ Wat wag op jou:
Boerebasaar stalletjies ποΈ
Teetuin met groot speelarea vir die kleingoed βπ§π§
Pannekoek, basaarpoeding, braaivleis, kerrie & rys, koek & tert, slaptjips en meer π°π₯π₯©
Unieke handgemaakte produkte en geskenke π
πΆ Vermaak:
C.H.A.D Flames Squad, UniWes Kleuterskool, Little Minions Daycare, Oarabile Nyaile, Eunice Marimbas, Tjokkies Pom Poms & Ritmegroep en meer!
π₯© Rooiwarm Vleismark β Met die mentorskapskap van die Dewetsdorp Vleisfees bring ons pryse soos:
Bees Maalvleis vanaf R84/kg
Boerewors R109/kg
Rump Steak R135/kg
Skaapboud R128/kg
Heerlijke pasteie & biltong
π Volledige program & vleispryslys:
https://heyzine.com/flip-book/b3084d05e3.html
Bring die hele gesin β dis βn naweek vol kuier, kos en kultuur! πΈ