11/03/2026
Ons skaap is slegs R109.99/kg as jy heel of half vat! Jy kan tussen R2000 en R4000 vir 'n heel skaap betaal, opgesny en verpak soos jy daarvan hou. Tot voorraad hou. Smul hierdie naweek aan tjoppies soos hierdie...!π Vertel ons, is hout of houtskool die beste om mee te braai?