JVVA Boerdery

JVVA Boerdery Health Certified supplier of farm fresh free range eggs. We deliver anywhere in Bloemfontein daily. Dedicated to bringing the freshness to your door!

By JVVA Boerdery🐔 neem ons die klient in ag. Ek is daarmee trots om aan te kondig dat ons 'n webtuiste geskep het! www.j...
12/11/2025

By JVVA Boerdery🐔 neem ons die klient in ag. Ek is daarmee trots om aan te kondig dat ons 'n webtuiste geskep het!
www.jvvaboerdery.shop
Kom loer en kyk hoe maklik dit is om jou eier🥚 bestelling te plaas!

JVVA Boerdery is gefokus om vars werfeiers aan die publiek te verskaf. Kontak ons vandag!🐣🐥🥚JVAA Boerdery is focused on ...
05/11/2025

JVVA Boerdery is gefokus om vars werfeiers aan die publiek te verskaf. Kontak ons vandag!🐣🐥🥚

JVAA Boerdery is focused on supplying the public with fresh free range eggs. Contact us today!🐣🐥🥚

By JVVA Boerdery brings ons die varsheid na jou deur toe!Ons het huiduiglik voorraad op ons Super Jumbo eiers wat almal ...
11/08/2025

By JVVA Boerdery brings ons die varsheid na jou deur toe!

Ons het huiduiglik voorraad op ons Super Jumbo eiers wat almal 72g en op weeg. Daar is groot kans vir dubbeldore.

Elke tray van 30 is R 90.00 en aflewering kan gereel word.

Kontak ons vandag voordat jy uitmis!

(Alle eiers word per hand gewas, geweeg en verpak om kwaliteit en varsheid te verseker)

Address

8 Ted Dean
Bloemfontein
9301

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 13:00

Telephone

+27718811102

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when JVVA Boerdery posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to JVVA Boerdery:

Share

Category