25/01/2023
Sit eenkant die 2 minute noodles, en sit die Fonk terug in jou stap/braai met die Bevonkte braaipak dis Woens & 25 Januarie wat basies dieselfde is as nasionale Braaidag π₯©π₯πβ οΈπΏπ¦ππ
Die bevonkte Eskom braai pak vir twee vir slegs R98 is terug a.g.v aanvraag, geldig vanaf Woens 25 Jan tot Sat 29 Jan π₯³π₯πππΏπ¦π‘
- 2 x 250G Rypgemaakte Rump/Sirloin π₯©
- 2 x Ontbeende Hoender dye sosaties (Sweet curry)
- 2 x Lekker Baronβs Boerewors π
- 2 x Six Gun Grill 50g spices
Braai vir twee vir onder R100, wie het slaai nodig met soveel vleis. Samba kliente welkom. Papterte & ons tuisgemaakte knoffel brode kan ook op jou rooster verhit word π₯π₯³β οΈπ‘