CN Lourens Slaghuise

Call Directions

CN Lourens Slaghuise 🥩 CN Lourens Slaghuise – jou vleisvennoot! 🌾
Vind ons in 📍Bethlehem, 📍Kestell, 📍Warden, 📍Senekal, 📍Harrismith Deli & 📍Harrismith Frozen.

Vars vleis, biltong & kwaliteit wat jy kan vertrou – Beste kwailteit teen beste prys! 🐄🔥

🇿🇦 ONS STEM, ONS MAAK ’N VERSKIL! ❤️By CN Lourens Slaghuis glo ons dat elke stem saak maak! Daarom gee ons ons personeel...
03/11/2026

🇿🇦 ONS STEM, ONS MAAK ’N VERSKIL! ❤️

By CN Lourens Slaghuis glo ons dat elke stem saak maak! Daarom gee ons ons personeel die geleentheid om Woensdag hul stem uit te bring.

📢 Neem asseblief kennis: ALLE CN LOURENS SLAGHUISE-TAKKE SAL WOENSDAG, 4 NOVEMBER GESLUIT WEES.

Dankie vir julle begrip en ondersteuning! ❤️

🇿🇦

🥩🔥 MEATY BONES SPECIAL! 🔥🥩Stock up and save at Frozen Foods Warehouse – Harrismith!🦴 10KG MEATY BONES FOR ONLY R100!That...
02/11/2026

🥩🔥 MEATY BONES SPECIAL! 🔥🥩

Stock up and save at Frozen Foods Warehouse – Harrismith!

🦴 10KG MEATY BONES FOR ONLY R100!

That’s a whole lot of value for your money! 😍

📍 Frozen Foods Warehouse, Harrismith

📞 066 207 4392

Hurry in and grab yours before they’re gone!

WHILE STOCKS LAST!

🇿🇦 ONS STEM MAAK ’N VERSKIL! 🇿🇦CN Lourens Slaghuise gee ons kliënte en gemeenskap die geleentheid om hul stem te laat ho...
02/11/2026

🇿🇦 ONS STEM MAAK ’N VERSKIL! 🇿🇦

CN Lourens Slaghuise gee ons kliënte en gemeenskap die geleentheid om hul stem te laat hoor. ❤️

📢 Ons sal WOENSDAG, 4 NOVEMBER gesluit wees sodat ons personeel ook hul stemreg kan uitoefen.

Dankie vir julle begrip en ondersteuning!

Jou stem. Jou keuse. Jou toekoms. 🇿🇦

🥩🔥 WILDS BILTONG – NET DIE REGTE BILTONG! 🔥Vir die ware biltongliefhebber! 🤤 Geniet daardie ryk, unieke wildsgeur wat el...
29/10/2026

🥩🔥 WILDS BILTONG – NET DIE REGTE BILTONG! 🔥

Vir die ware biltongliefhebber! 🤤 Geniet daardie ryk, unieke wildsgeur wat elke happie besonders maak. 🦌❤️

📍 Kry jou wilds biltong by CN Lourens Slaghuis!

Kom maak ’n draai en bederf jouself met iets lekker. 😍

🥩🔥 BEES BILTONG MET GEEL VET! 🔥🤤Vir die regte biltongliefhebber! 😍 Daardie heerlike beesbiltong met geel vet wat elke ha...
29/10/2026

🥩🔥 BEES BILTONG MET GEEL VET! 🔥🤤

Vir die regte biltongliefhebber! 😍 Daardie heerlike beesbiltong met geel vet wat elke happie nóg lekkerder maak!

❤️ Kom kry jou biltong by CN Lourens Slaghuis en bederf jou smaakknoppies!

📍 Besoek jou naaste tak.

🥩🔥 DROËWORSE VIR ELKE SMAAK! 🔥Van klassiek tot ’n bietjie ekstra geur! 🤤 Kies jou gunsteling:🥩 Gewone Bees🌶️ Chilli🧄 Gar...
29/10/2026

🥩🔥 DROËWORSE VIR ELKE SMAAK! 🔥

Van klassiek tot ’n bietjie ekstra geur! 🤤 Kies jou gunsteling:

🥩 Gewone Bees
🌶️ Chilli
🧄 Garlic
🍯 Chutney
🌿 Wild
😋 Jersey

Kom ontdek die verskillende geure by CN Lourens Slaghuis en kry jou nuwe gunsteling! ❤️

📍 Besoek jou naaste tak.

🌶️🔥 HOT CHILLI BITES! 🔥🥵Vir dié wat van ’n lekker skop hou! 🌶️💥 As jy van hitte en geur hou, is hierdie happies net vir ...
29/10/2026

🌶️🔥 HOT CHILLI BITES! 🔥🥵

Vir dié wat van ’n lekker skop hou! 🌶️💥 As jy van hitte en geur hou, is hierdie happies net vir jou! 🤤

❤️ Kom kry jou Hot Chilli Bites by CN Lourens Slaghuis!

📍 Besoek jou naaste tak en proe die lekkerte!

🌶️🔥 MILD CHILLI BITES! 🔥🥩Net die regte bietjie hitte! 😍🌶️ Vir dié wat hou van ’n lekker happie met ’n bietjie skop!Kom p...
29/10/2026

🌶️🔥 MILD CHILLI BITES! 🔥🥩

Net die regte bietjie hitte! 😍🌶️ Vir dié wat hou van ’n lekker happie met ’n bietjie skop!

Kom probeer die heerlike Mild Chilli Bites by CN Lourens Slaghuis. 🤤❤️

📍 Besoek jou naaste tak en bederf jou smaakknoppies!

🤤🔥 DIE LEKKERSTE BABALASBOM! 🔥Net die beste geur! 😍🥩 Vir daardie lekker sout happie waarna jy sommer weer gaan terugkom!...
29/10/2026

🤤🔥 DIE LEKKERSTE BABALASBOM! 🔥

Net die beste geur! 😍🥩 Vir daardie lekker sout happie waarna jy sommer weer gaan terugkom!

Kom kry jou gunsteling by CN Lourens Slaghuis en bederf jou smaakknoppies! ❤️

📍 Besoek jou naaste tak.

🥓🔥 SOUT BACON BITES! 🔥🥓Vir die liefhebbers van iets sout, bros en propvol geur! 🤤❤️ Hierdie bacon bites is die perfekte ...
29/10/2026

🥓🔥 SOUT BACON BITES! 🔥🥓

Vir die liefhebbers van iets sout, bros en propvol geur! 🤤❤️ Hierdie bacon bites is die perfekte happie om jouself mee te bederf!

📍 Kry dit by CN Lourens Slaghuis.

Kom maak ’n draai en ontdek jou nuwe gunsteling! 😍

Address

57 Commissioner Street
Bethlehem
9701

Opening Hours

Monday 07:00 - 17:30
Tuesday 07:00 - 17:30
Wednesday 07:00 - 17:30
Thursday 07:00 - 17:30
Friday 07:00 - 17:30
Saturday 07:00 - 14:00

Telephone

+27583036922

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when CN Lourens Slaghuise posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category

Nearby grocery stores