04/11/2026
Voeg ’n kleurvolle wow-faktor by jou tuin met ons pragtige Azaleas! 🌸 Hierdie mooi blomstruike is perfek vir potte, beddings of ’n beskutte tuinhoekie en bring ’n sagte, elegante kleurspatsel.
Versorging:
☀️ Hou van helder lig of halfskadu
💧 Hou die grond klam, maar nie papnat nie
🌱 Groei die beste in goed dreinerende grond
Besoek ons by Aloe Garden vir hierdie beauties!
📍 Engen Perseel, Albertinia. Reg langs die N2
📞 Annalien 083 457 4733