18/11/2024
Goeie more almal.
Onthou om jou gunsteling joghurt,room,kaas en melk voor Donderdag 11 uur te bestel vir aflewering Vrydag.
Pryse is as volg:
2.1kg tor 3.1kg Blok Geel Chedder kaas R118 per kg.
Kleiner blokke ook beskikbaar teen R120 per kg.
6 pak lang lewe melk R93
1x 1L lang lewe melk R16
2L Melk R30
Joghurt beskikbaar in die volgende geure:
Peach Granadilla
Pear Caramel
Banana Guava
Mixed Fruit
Plain
Strawberry
Grootes:
175g R9
500g R22
1kg R35
250ml room R30
1L room R75
Plaas gerus bestellings by
Ronel 079 521 3635