Die Swanepoel Deli

Die Swanepoel Deli Jou One-Stop Braai-Shop🥩

Ons voorsien geelvet biltong, droëwors en nog soveel meer gedroogde produkte.

Ons verskaf ook lekker braaivleis en broodjies vir die naweek braai! Ons bied dan ook elke week vars gebak aan.🧁

📍Schweizer Reneke-Noord Wes.

19/06/2026

Dis amper naweek!!

Ons het heerlike A-graaf vleise in ons yskas. Reg om m te braai🪵🔥

📍Schweizer Reneke, Noord Wes.

Lekker vars koeke nou beskikbaar, te koop per sny.4 laag vla koek, 4 laag wortel koek, en twee laag chocolate ganache en...
18/06/2026

Lekker vars koeke nou beskikbaar, te koop per sny.

4 laag vla koek, 4 laag wortel koek, en twee laag chocolate ganache en karamel koek (baie lekker, maar baie ryk koek!😋)

📍Schweizer Reneke, Noord Wes.

16/06/2026

Yum Yum Yum!! 🤩
Lekker geevlvette nou in voorraad!!

📍Schweizer Reneke, Noord Wes.

Vars gebakte Suurdeeg broodjies en Croissants.📍Schweizer Reneke, Noord Wes.
11/06/2026

Vars gebakte Suurdeeg broodjies en Croissants.

📍Schweizer Reneke, Noord Wes.

Lekker lam vleis nou beskikbaar.📍Schweizer Reneke, Noord wes.
11/06/2026

Lekker lam vleis nou beskikbaar.

📍Schweizer Reneke, Noord wes.

Hierdie week se knoffel brood geure wat beskikbaar is.
10/06/2026

Hierdie week se knoffel brood geure wat beskikbaar is.

Ons hou nou lekker wild vleis ook aan!! Maalvleis het 10% vet en die boerewors het 20% vet.📍Schweizer Reneke, Noord Wes.
09/06/2026

Ons hou nou lekker wild vleis ook aan!!

Maalvleis het 10% vet en die boerewors het 20% vet.

📍Schweizer Reneke, Noord Wes.

02/06/2026

Ons het vars lam vleis in gekry, en ons sit dit op ń spesiale aanbieding vir -20%.
Kom kry terwyl voorraad hou! 🐑

Ons het gaar vark vleis asook gaar tong nou beskikbaar.
29/05/2026

Ons het gaar vark vleis asook gaar tong nou beskikbaar.

29/05/2026

Ons het weer baaaaie lekker biltonge in gekry🤤

Address

66 Schweizer Street
Schweizer-Reneke
2780

Opening Hours

Monday 08:30 - 17:30
Tuesday 08:30 - 17:30
Wednesday 08:30 - 17:30
Thursday 08:30 - 17:30
Friday 08:30 - 17:30
Saturday 09:00 - 14:00

Telephone

+27745499822

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Swanepoel Deli posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Die Swanepoel Deli:

Share

Category