Van Wyk’s Biltong co

Call Directions

Van Wyk’s Biltong co Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Van Wyk’s Biltong co, Safari Gardens complex shop 12, Rustenburg.

Geen naweek is volledig sonder Van Wyk’s Biltong nie! 🥩🔥
31/10/2026

Geen naweek is volledig sonder Van Wyk’s Biltong nie! 🥩🔥

28/10/2026

Ons dink dis tyd dat jy weer kom kuier🥩🥩

📍 Safari Tuine
📍 Lifestyle Square

By Van Wyk’s Biltong kan jy jou eie biltongpakkies laat opmaak, presies soos jy daarvan hou!Of dit nou vir die kinders s...
23/10/2026

By Van Wyk’s Biltong kan jy jou eie biltongpakkies laat opmaak, presies soos jy daarvan hou!

Of dit nou vir die kinders se skoolkosblik, jou middagete by die werk of sommer net ’n vinnige peuselhappie tussenin is, ons het jou gedek!

Kies jou gunsteling biltong, besluit hoeveel jy wil hê en hoeveel jy wil spandeer. Ons maak dit vars vir jou op!

🥩 Vars, smaaklik en propvol proteïene, perfek vir enige tyd van die dag!

📍 Besoek ons by Safari Tuine of Lifestyle Square.

Of jy nou kom vir jou gunsteling biltong, droëwors of sommer net ’n lekker geselsie, Berto staan altyd reg om jou met ’n...
19/10/2026

Of jy nou kom vir jou gunsteling biltong, droëwors of sommer net ’n lekker geselsie, Berto staan altyd reg om jou met ’n glimlag te help!🥩

15/10/2026

Opsoek na die perfekte peuselhappie vir die kinders se kosblikke, werk of sommer net vir die pad?

By Van Wyk’s Biltong maak ons dit maklik vir jou!

Jy kies self hoe jy jou biltong verpak wil hê! 🙌

Geen vaste gewig of prys per pakkie nie, JY besluit wat die beste by jou behoefte en begroting pas! 🥩

📍 Besoek ons gerus by Safari Tuine of Lifestyle Square en laat ons jou pakkies voorberei!

🏉🔥 DIS DERBY DAG, SUID-AFRIKA! 🔥🏉Die Leeus pak die Blou Bulle en die Stormers vat die Sharks aan! 💥Die spanning is hoog,...
10/10/2026

🏉🔥 DIS DERBY DAG, SUID-AFRIKA! 🔥🏉

Die Leeus pak die Blou Bulle en die Stormers vat die Sharks aan! 💥

Die spanning is hoog, die gees is reg en daar’s net een ding wat nog kort… JOU BILTONG! 🥩🔥

Maak seker jy is reg vir die groot wedstryde! Kom kry jou gunsteling biltong, droëwors en lekker vleishappies by Van Wyk’s Biltong voordat die eerste fluitjie blaas!

📍 Safari Tuine
📍 Lifestyle Square

🏉 Goeie rugby. Lekker biltong. Niks klop dit nie!

Van Wyk’s Biltong – Beter as jou pa s’n… En hy weet dit! 😎

07/10/2026

Daar’s iets besonders aan goeie biltong , en nóg meer aan ’n winkel wat sommer van dag een af soos huis voel. 🇿🇦

Ons Van Wyk’s Biltong Lifestyle Square winkel gaan van krag tot krag, en ons is ongelooflik dankbaar vir elke persoon wat al kom inloer, ondersteun en saam met ons hierdie nuwe hoofstuk geniet het.

Die rakke is vol, die biltong is vars en die deur staan altyd oop. 🤎

Ons kan nie wag om te sien wat nog voorlê nie!

📍 Van Wyk’s Biltong | Lifestyle Square, Rustenburg | Safari Tuine, Rustenburg

Ons wil net BAIE DANKIE sê aan elkeen wat deel was van ons kompetisie en wat Van Wyk’s Biltong so getrou ondersteun. ❤️🥩...
02/10/2026

Ons wil net BAIE DANKIE sê aan elkeen wat deel was van ons kompetisie en wat Van Wyk’s Biltong so getrou ondersteun. ❤️🥩

Elke besoek, elke aankoop en elke persoon wat ons naam deel, beteken vir ons ongelooflik baie. Dit is julle ondersteuning wat dit vir ons moontlik maak om aan te hou groei en te doen waarvoor ons lief is. 🙌🏼

En natuurlik, baie geluk aan Chane, ons gelukkige wenner! 🏆🎉 Ons hoop jy geniet jou nuwe biltongkas behoorlik!

Dankie vir julle ondersteuning. ❤️
Van Wyk’s Biltong 🥩🔥

01/10/2026

Baie geluk, Chane! 🥳🥩

Ons het vandag die trekking gedoen en Chane is die gelukkige wenner van ons BILTONGKAS! 🔥

Baie dankie aan elkeen wat deelgeneem het en Van Wyk’s Biltong ondersteun het. Julle ondersteuning beteken ongelooflik baie vir ons! ❤️

Chane, ons hoop daai kas staan binnekort vol van die lekkerste biltong. 😉🥩

Baie geluk en geniet jou prys! 🔥🏆

29/09/2026

Dis wat gebeur as jy vir Berto Van Wyk voor die kamera los laat 😂🥩

Henco van Wyk ons kort jou voor die kamera.

Address

Safari Gardens Complex Shop 12
Rustenburg
0299

Opening Hours

Monday 08:30 - 18:00
Tuesday 08:30 - 18:00
Wednesday 08:30 - 18:00
Thursday 08:30 - 18:00
Friday 08:30 - 18:00
Saturday 09:00 - 16:00

Telephone

+27787380684

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Van Wyk’s Biltong co posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Nearby grocery stores