Manna.Padstal

Manna.Padstal Manna (padstal) in die Karoo… die mooi en lekker: vir die oog, die maag en die hart.

Karoo kwepertertjies😋. Dankie vir almal wat in die vakansieseisoen gestop het om te kuier, te kyk, te proe en te koop. M...
06/02/2026

Karoo kwepertertjies😋. Dankie vir almal wat in die vakansieseisoen gestop het om te kuier, te kyk, te proe en te koop. Manna is toe vir Februarie en maak in Maart weer oop met n vars briesie! Watch this space!

Ons is opsoek na n padstal assistent! Op die R407 tussen Prins Albert en Klaarstroom. Stel jy belang? Kontak 0833064727.
30/12/2025

Ons is opsoek na n padstal assistent! Op die R407 tussen Prins Albert en Klaarstroom. Stel jy belang? Kontak 0833064727.

Welkom by Manna Padstal by Die Letterhuis. Ons is oop! Kom kuier saam in ons koffiekamer, kombuis-winkel en harts-galler...
17/12/2025

Welkom by Manna Padstal by Die Letterhuis. Ons is oop! Kom kuier saam in ons koffiekamer, kombuis-winkel en harts-gallery vol lewende woorde.

Address

R407 Die Letterhuis Manna Padstal
Prince Albert
6930

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Manna.Padstal posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category