21/07/2026
Welkom terug aan al die vakansiegangers en skoliere! Dis lekker om die Hoofstraat weer besig te sien. Kom kuier vir ons Maandae tot Saterdae van 08:00 by 53 Hoofstraat, Paarl.
Sterkte met die nuwe kwartaal! Die Goede Hoop Span.