Lip lekker

Call Contact the business

Lip lekker Groot en klein geleenthede/funksies, Lip Lekker verskaf die beste gehalte vinger happies/platters. Platters Sout of Soet

🎉 Ek het hierdie week die kenteken vir ontluikende talent verdien, wat aan my erkenning gee dat ek boeiende inhoud skep ...
09/11/2026

🎉 Ek het hierdie week die kenteken vir ontluikende talent verdien, wat aan my erkenning gee dat ek boeiende inhoud skep wat belangstelling onder my aanhangers ontlok het!

Charnè baie dankie vir jou ondersteuning dit word opreg waardeer. Hoop julle het dit geniet....en jy het lekker verjaar🎂...
08/11/2026

Charnè baie dankie vir jou ondersteuning dit word opreg waardeer. Hoop julle het dit geniet....en jy het lekker verjaar🎂🥂👩‍🍳❤️

Suzelde Sauer, baie dankie vir jou ondersteuning dit word opreg waardeer. Ek hoop alles het goed afgeloop.
07/11/2026

Suzelde Sauer, baie dankie vir jou ondersteuning dit word opreg waardeer. Ek hoop alles het goed afgeloop.

Baie dankie Sunelle Esterhuyse vir julle ondersteuning dit word opreg waardeer.
07/11/2026

Baie dankie Sunelle Esterhuyse vir julle ondersteuning dit word opreg waardeer.

Ek wil vir die volgende persone dankie se vir julle ondersteuning dit word opreg waardeer. Karien Sadie ek glo jy het jo...
04/11/2026

Ek wil vir die volgende persone dankie se vir julle ondersteuning dit word opreg waardeer. Karien Sadie ek glo jy het jou verjaardag baie geniet. Siena met julle dogter se voorstelling en Loreen met julle seun. Baie geluk met die groot stap wat julle kinders gedoen het. Mag hulle die Here se teenwoordigheid elke dag van bewus wees en dat hulle name in die Here se handpalm in gegraveer is en Hy sal jou nooit verlaat nie.💕🙏💕

Baie dankie vir die volgende persone vir julle ondersteuning weet net dit word opreg waardeer. Marga, Lucille, Mellie, N...
24/10/2026

Baie dankie vir die volgende persone vir julle ondersteuning weet net dit word opreg waardeer. Marga, Lucille, Mellie, Nelia en Heidi.👩‍🍳💕🌺

Dankie Lisma vir jou ondersteuning dit word opreg waardeer. Hoop julle het dit baie geniet. 👩‍🍳💕hierdie platter is R400....
18/10/2026

Dankie Lisma vir jou ondersteuning dit word opreg waardeer. Hoop julle het dit baie geniet. 👩‍🍳💕hierdie platter is R400. Kontak my vir bestelling by 0731404318 Groete Elize👩‍🍳

Baie dankie aan die dame wat Vrydag middag n sout platter vir 2 @ R100 bestel het vir n vriendin by wie sy gaan koffie d...
17/10/2026

Baie dankie aan die dame wat Vrydag middag n sout platter vir 2 @ R100 bestel het vir n vriendin by wie sy gaan koffie drink het.👩‍🍳☕️💕

01/10/2026

Address

Montagu

Telephone

0731404318

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lip lekker posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Lip lekker:

Shortcuts

Share