Motopi Slaghuis

Motopi Slaghuis We will post all specials and information on this page .

Ons het wildsbiltong en droëwors beskikbaar die week by Motopi Slaghuis!
22/01/2026

Ons het wildsbiltong en droëwors beskikbaar die week by Motopi Slaghuis!

Protein bars are temporary. Biltong is forever ♥️
18/01/2026

Protein bars are temporary. Biltong is forever ♥️

Geniet ‘n vleisie op ‘n stokkie vandag en die koue enetjie wat saam met hom gaan!
09/01/2026

Geniet ‘n vleisie op ‘n stokkie vandag en die koue enetjie wat saam met hom gaan!

07/01/2026
Lamsribbetjie is heerlik, of dit nou staanrib oor die kole, in die oond, of as bredie voorberei word. Wat is jou gunstel...
05/01/2026

Lamsribbetjie is heerlik, of dit nou staanrib oor die kole, in die oond, of as bredie voorberei word. Wat is jou gunsteling?

Liewe Kliente....Baie dankie dat u ons besigheid deur die jaar ondersteun het. Elke aankope,besoek en vorm van vertroue ...
29/12/2025

Liewe Kliente....

Baie dankie dat u ons besigheid deur die jaar ondersteun het. Elke aankope,besoek en vorm van vertroue beteken vir ons ongelooflik baie.

Ons is opreg dankbaar vir elke klient wat ons in staat stel om te doen wat ons liefhet.
Dit was n voorreg om u te kon bedien, en ons waardeer die geleentheid wat u ons gegee het om te groei en te verbeter.

Mag die komende jaar vir u voorspoedig wees, gevul met gesondheid, geluk en sukses.
Ons sien daarna uit om u ook in die nuwe jaar weer van diens te wees.

Groete
Die Motopi span

Daar is nog tyd om jou vleis te koop voor die nuwe jaar begin!Slaghuis ure: Maandag 29 Desember 8am - 5pmDinsdag 30 Dese...
29/12/2025

Daar is nog tyd om jou vleis te koop voor die nuwe jaar begin!
Slaghuis ure:
Maandag 29 Desember 8am - 5pm
Dinsdag 30 Desember 8am - 1pm
31 Desember & 1 Januarie - GESLUIT
Ons is weer oop Vrydag 2 Januarie 2026

Hier is ons winkel ure oor Kersfees en Nuwe jaar 🎄
18/12/2025

Hier is ons winkel ure oor Kersfees en Nuwe jaar 🎄

Kom kry jou lekker vars vleis om jou mense te bederf op vakansie! Vars vleis en netjies gepak by Motopi Slaghuis
16/12/2025

Kom kry jou lekker vars vleis om jou mense te bederf op vakansie!
Vars vleis en netjies gepak by Motopi Slaghuis

Ons is oop Dinsdag 16 Desember van 8-1 We are open Tuesday 16 December from 8-1
14/12/2025

Ons is oop Dinsdag 16 Desember van 8-1

We are open Tuesday 16 December from 8-1

Baie dankie aan n Motopi klient al die pad van die see! Geniet die vakansie!
12/12/2025

Baie dankie aan n Motopi klient al die pad van die see! Geniet die vakansie!

Vars vleis, goeie kwaliteit en vriendelike diens by Motopi Slaghuis 🤩Het jy geweet ons doen aflewerings in Kathu en Blac...
10/12/2025

Vars vleis, goeie kwaliteit en vriendelike diens by Motopi Slaghuis 🤩

Het jy geweet ons doen aflewerings in Kathu en Blackrock?

Address

254 Boardman Street
Hotazel
8490

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:00
Saturday 08:00 - 13:00

Telephone

+27710999525

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Motopi Slaghuis posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Motopi Slaghuis:

Share

Category