Van Rooy Boerdery

  • Home
  • Van Rooy Boerdery

Van Rooy Boerdery 🌱

11/05/2026

Ek stuur rookseine vir middagete..

09/05/2026

Wat is jou planne vir Moedersdag?

08/05/2026
08/05/2026

Binnekort beskikbaar!!

06/05/2026

Vuurwarm nuus!!

02/05/2026

Beplan jou rit en kry kwaliteit vleis!!
Vir en vir die huis

01/05/2026

Wees seker om jou skenkels betyds te kry vir 'n lekker potjie of sop!

Ons laai more by Frankfort Diesel Q4 Frankfort af!!
29/04/2026

Ons laai more by Frankfort Diesel Q4 Frankfort af!!

Wie was daai mense?Hulle was daar by Saai  se stalletjie by die Voortrekkermonument  se Boeremark, met die lekkerste ker...
26/04/2026

Wie was daai mense?
Hulle was daar by Saai se stalletjie by die Voortrekkermonument se Boeremark, met die lekkerste kerrie lam sosaties en sappigste skaapworsies en boerewors..

Dit was Van Rooy Boerdery !
Ons boer tussen Frankfort en Heilbron in die Vrystaat.

Ons lewer hierdie week in Pretoria af.

So jy kan al vir klein Saterdag daardie kwaliteit weer proe!

Bestel nou!
072 408 0662

24/04/2026

Sien by Voortrekkermonument se Boeremark!

Address

Frankfort

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Van Rooy Boerdery posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

  • Want your business to be the top-listed Grocery Store?

Share