FB Slaghuis / Butchery Bethal

Website

FB Slaghuis / Butchery Bethal Premium A Grade Meat. FREE delivery in Bethal. Signature meat. Platters, hampers, catering and more!

27/10/2026

A-GRAAD VLEIS. REGTE MENSE. KWALITEIT DIENS. πŸ₯©

By FB Slaghuis kry jy net die beste snitte, elke dag vars gesny.

Kom kyk self hoekom ons vleis vanself praat!

Wat braai jy die komende naweek? πŸ”₯πŸ₯©Ons het 20 redes hoekom jou braai hierdie naweek die BESTE gaan wees!Swipe πŸ‘‰ deur ons...
27/10/2026

Wat braai jy die komende naweek? πŸ”₯πŸ₯©

Ons het 20 redes hoekom jou braai hierdie naweek die BESTE gaan wees!

Swipe πŸ‘‰ deur ons A-graad vleis sitte - 20 verskillende snitte, elke een vars gesny en reg vir die vuur.

Geen filters nodig nie. Net suiwer, A-graad kwaliteit.

Watter een is JOU gunsteling?

Comment enige iets van 1 tot 20 hier onder πŸ‘‡ en vertel ons watter snit jy kies vir die naweek!

A-GRAAD VLEIS. REGTE MENSE. KWALITEIT DIENS.

24/10/2026

JOU BESTELLING IS NIE NET NOG 'N WHATSAPP NOTIFICATION BY ONS NIE! πŸ₯©πŸ“±

By FB Slaghuis is jy nie net 'n nommer nie!

Wanneer jy bestel, WYS ons jou wat gebeur:
βœ… Jou vleis word met die hand GESELEKTEER
βœ… Presies GEWEEG en voorberei volgens JOU bestelling
βœ… Netjies VERPAK & geseΓ«l
βœ… Reg vir aflewering OF vir jou om op te tel

Dis hoekom Bethal ons vertrou!

By FB Slaghuis kry jy:
πŸ”₯ REGTE MENSE
πŸ”₯ A-GRAAD VLEIS
πŸ”₯ KWALITEIT DIENS

Moet nie met minder tevrede wees nie.

Onthou: ONS LEWER GRATIS AF IN BETHAL!

Sit jou bestelling vandag nog op WhatsApp!

πŸ‘‰ Kom maak 'n draai of stuur jou lys nou!

πŸ“ FB Slaghuis, Bethal
πŸ“² Bestel op WhatsApp

Unieke biltongruikers vir enige persoon of geleentheid. Plaas gerus jou bestelling op Whatsapp. Pryse hang af van die in...
22/10/2026

Unieke biltongruikers vir enige persoon of geleentheid. Plaas gerus jou bestelling op Whatsapp. Pryse hang af van die inhoud en grootte. Altyd lekker om so projekkie aan te pak!

0662273300

πŸ”₯ BRAAI VIR MINDER AS 3L PETROL?! πŸ”₯Ja, jy lees reg. Met petrol so duur, maak ons seker jou Vrydag-braai sak jou beursie ...
21/10/2026

πŸ”₯ BRAAI VIR MINDER AS 3L PETROL?! πŸ”₯

Ja, jy lees reg. Met petrol so duur, maak ons seker jou Vrydag-braai sak jou beursie nie!

Hoekom R70+ vir 'n liter betaal as jy vir dieselfde prys 'n hele burger-braai vir die gesin kan hΓͺ?

Vrydag = Burgerbraai-aand by FB Slaghuis! πŸ”

Kies uit ons Patty-reeks:
Beesvleis | Hoender | Volstruis | Kaas | Banting Hoender | Banting Beesvleis | Boerie Patties

Gehalte Patties, Vol Geur - reg vir die kole!

Moenie laat daai kole koud word nie. Bestel nou, braai vanaand.

πŸ‘‰ Plaas jou bestelling op WhatsApp:
066 227 3300

πŸ“ FB Slaghuis, Jabulani Selepe Str 42, Bethal

Terwyl voorraad hou. Pryse geld vir hierdie Vrydag.

A-KLAS IS NIE 'N SMAAK GRADERING NIE! πŸ₯©Ja, jy lees reg.A-Klas sΓͺ net hoe OUD die dier was - nie hoe lekker of sag jou st...
14/10/2026

A-KLAS IS NIE 'N SMAAK GRADERING NIE! πŸ₯©

Ja, jy lees reg.

A-Klas sΓͺ net hoe OUD die dier was - nie hoe lekker of sag jou steak gaan wees nie.

So waarna MOET jy kyk as jy 'n regte lekker steak soek?

4 DINGE WAT JOU STEAK BEPAAL:
βœ… Die Snit
βœ… Dikte
βœ… Vetverspreiding (marbling = geur!)
βœ… Gaarmaakmetode

By FB Slaghuis Bethal verkoop ons nie net vleis nie - ons gee jou kundige raad sodat jy elke keer die BETER keuse maak.

PREMIUM VLEIS. KUNDIGE RAAD. BETER KEUSES.

Wil jy weet watter snit is die beste vir jou braai of pan? Vra ons!

πŸ‘‰ Bestel nou op WhatsApp: 066 227 3300
πŸ“ Jabulani Selepe Straat 42, Bethal

Erfenismaand SpecialsDIE BRAAIVELD IS HIER! πŸ‡ΏπŸ‡¦πŸ”₯πŸ‰September is nie net Erfenismaand nie - dis BRAAI-maand, BOK-maand, en r...
22/09/2026

Erfenismaand Specials
DIE BRAAIVELD IS HIER! πŸ‡ΏπŸ‡¦πŸ”₯πŸ‰

September is nie net Erfenismaand nie - dis BRAAI-maand, BOK-maand, en regte A-GRAAD vleis maand!

By FB Slaghuis vier ons ons erfenis soos net ons weet - met 'n vuur wat hoog brand en vleis wat nog hoΓ«r praat.

WAT LÊ OP DIE BRAAIVELD? Alles A-GRAAD:

πŸ₯© Tomahawk - Vir die man wat nie bang is vir 'n groot stuk vleis nie
πŸ”₯ Boerewors - Soos ouma se resep, net beter
πŸ₯© Beef Sirloin & Butterfly Sirloin Steak - Sag dat jy dit met 'n lepel kan sny
🍒 Skaapplies Sosaties & Cocktail Sosaties*l - Daai unieke snitte wat jy net by ons kry
πŸ– Gemarineerde Rump, Gemarineerde Vark & Gemarineerde Espetatas - Klaar gemarineer, jy steek net die vuur aan!

Dis nie sommer vleis nie. Dis unieke vleissnitte, A-graad gehalte - die goed wat jou bure laat oor die draad loer.

⚠️ ERFENISMAAND SPECIALS GELDIG TOT 26 SEPT '26 - DAARNA IS DIT VERBY!

Moenie wag tot die laaste minute soos gewoonlik nie. Jou Bok-trui is reg, jou vuur is reg - is jou vleis reg?

GRATIS AFLEWERING IN BETHAL! Ons bring die braaiveld na jou deur toe.

πŸ‘‰ BESTEL NOU:
πŸ“± WhatsApp / Bel: 066 227 3300
πŸ’» Aanlyn: www.vleish.co.za

πŸ“ FB Slaghuis, Jabulani Selope Street 42, Bethal

Kom ons wys die wΓͺreld hoe 'n regte Suid-Afrikaner braai. Dis in ons bloed.

Wie braai jy saam op die 24ste? Tag hom hier onder! πŸ‘‡

21/09/2026

πŸ‡ΏπŸ‡¦ HERITAGE SPECIAL
πŸ“… Valid until 26 September

πŸ‡ΏπŸ‡¦ Heritage Month calls for a proper braai! πŸ”₯

Get your weekend braai sorted with fresh, tasty A-grade meat from FB Slaghuis, including unique cuts and a variety of delicious side dishes.

Gather your people, light the fire and enjoy good food, good company and a little taste of South African heritage. πŸ₯©πŸ”₯

🚚 Free delivery in Bethal
πŸ“¦ Surrounding areas from R99
πŸ›’ Order online: www.vleish.co.za

21/09/2026

πŸ‡ΏπŸ‡¦ πŸ‡ΏπŸ‡¦ ERFENIS SPECIALS
πŸ“… Geldig tot 26 September

πŸ‡ΏπŸ‡¦ Erfenismaand word gevier met ’n braai! πŸ”₯

Maak jou naweek lekker met A-graad, vars en smaaklike vleis van FB Slaghuis, met unieke vleissnitte en ’n verskeidenheid bygeregte om die tafel behoorlik vol te maak.

Steek die vuur aan, nooi die mense wat saak maak en geniet ’n lekker Suid-Afrikaanse braai. πŸ₯©πŸ”₯

🚚 Gratis aflewering in Bethal
πŸ“¦ Omliggende areas vanaf R99
πŸ›’ Bestel aanlyn by www.vleish.co.za

Celebrate Heritage Month the South African way β€” with good food, great company and quality meat on the braai! πŸ‡ΏπŸ‡¦πŸ”₯Our Her...
19/09/2026

Celebrate Heritage Month the South African way β€” with good food, great company and quality meat on the braai! πŸ‡ΏπŸ‡¦πŸ”₯

Our Heritage Month Specials are here, with a delicious selection including Chuck, Sausage, Mince, T-Bone, Sirloin, Pork Shoulder Chops, Pork Rib & Loin Chops, Pork Leg Chops, Beef Stew Cubes and various side dishes.

Quality you can taste, service you can count on β€” that’s FB Slaghuis.

Specials valid until 26 September 2026.

πŸ›’ Visit us in-store or order online at www.vleish.co.za
🚚 Free delivery in Bethal
πŸ“² WhatsApp us on 066 227 3300

What’s going on your braai this Heritage Month? πŸ”₯πŸ‡ΏπŸ‡¦

Address

Jabulani Selepe Street 42
Bethal
2310

Opening Hours

Monday 08:00 - 17:00
Tuesday 08:00 - 17:00
Wednesday 08:00 - 17:00
Thursday 08:00 - 17:00
Friday 08:00 - 17:30
Saturday 08:00 - 13:30

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when FB Slaghuis / Butchery Bethal posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category

Nearby grocery stores